dae
Voorkoms
- Van Oudnederlands: dag; bekend sedert die 10de eeu. (Wachtendonkse Psalme). Van pgm *dagaz, moontlik verwant: Oudpruisies dagis: somer, Oudiers daig: vuur. PIE *dhegwh- "brand".[1]
- IPA: [ˈdɑːə]
- دَائِی
- dá-ë
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dag | dae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| daggie | daggies |
- Weekdae.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dae.