Gaan na inhoud

donker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   donker    donker       
Vergrotend   donkerder     
Oortreffend   donkerste    
Bywoord
Oortreffend   pikdonker, stikdonker  
don•ker


  1. Met min of geen lig.
  2. Swart of byna swart.
  1. Die huis in donker in die nag.
  2. Sy het donker oë.

    Antonieme

lig

    Vertalings

  Vertalings:    donker
Engels: dark(en), cloudy(en), obscure(en)
Esperanto: 1. malluna(eo), 2. malhela(eo)
Nederlands: donker(nl)
Enkelvoud Meervoud
  donker    
Toestand van min of geen lig; duisternis.
Katte kan besonder goed hoor en in die donker sien.
«Jy tas in die donker rond.»
Daar is geen oplossing nie.
«Die kat in die donker knyp.»
Heimlik kwaad aanvang.
«In die donker is alle katte grou.»
Wanneer dit donker is, kan 'n mens nie verskil tussen mooi en lelike meisies sien nie.

    Vertalings

  Vertalings:    donker
Engels: dark(en)
Esperanto: mallumo(eo)
Nederlands: donker(nl)