(fisika), (sterrekunde) ’n Hipotetiese energievorm wat vermoedelik eweredig deur die ruimte (en tyd) versprei is en teengravitasionele eienskappe het; dit is moontlik die rede dat die heelal al hoe vinniger uitdy. Daar word geraam dit maak tot sowat 74% van die massa-energie in die heelal uit.