donker materie
Voorkoms
- Van donker + Latyn materia ("grondstof").
- don•ker ma•te•rie
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| donker materie | - |
- (fisika), (sterrekunde) Materiedeeltjies wat nie deur hul uitstraling waargeneem kan word nie, maar waarvan die bestaan afgelei kan word uit die uitwerking van hul swaartekrag.
| Vertalings: donker materie | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor donker materie.