dood
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | dood | dooie, dooi | doods |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| dooie | dooies | ||
- Hulp:IPA: [dʊət]
-
(lêer)
- (palindroom) Nie meer lewend; oorlede; omgekom; afgestorwe.
- (figuurlik) Moeg; uitgeput; lusteloos.
- Minstens 20 mense is in 'n vliegtuigongeluk in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood.
- Hy het gister byna dood hier aangekom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dood | — |
- Nie meer lewend; toestand na die einde van 'n organisme se lewe.
- Sy het 'n natuurlike dood gesterf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dood.