Gaan na inhoud

edelman

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  edelman     edelmanne
edelliede
edellui  
   
(lêer)
e•del•man
Iemand wat tot die adel behoort
Toe Hugues de Payns die orde saam met agt ander edelmanne aan die begin van die twaalfde eeu gestig het, [...][1]

    Hiponieme

baron, graaf, hertog, koning, keiser

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nobleman(en)
Nederlands: edelman(nl) m
  1. Vierkant van die wraak Pieter Aspe LAPA Uitgewers , 2012, ISBN 0799357871, ISBN 9780799357875


Enkelvoud Meervoud
  edelman m     edelmannen
edellieden
edellui  
Hulp:IPA: [ˈe.dəl.mɑn]
   
(lêer)
edel•man
Edelman