kwark
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwark | kwarke, kwarks |
- IFA: /kwark /
- In 1963 die eerste deur Murray Gell-Mann gebruik toe hy die bestaan van kwarke voorgestel het.
- (fisika) ’n Elementêre deeltjie waaruit protone en neutrone onder meer bestaan.
| Vertalings: kwark | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwark.