geluk
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geluk | gelukke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
gelukkie | gelukkies |
Woordafbreking
- ge‧luk
Betekenisse
- 'n Gunstige toeval; 'n voordelige kans of meevaller wat iemand tref.
- Toestand van tevredenheid; gevoel as mens bly is en alles goed gaan; geseënde omstandighede.
- Die toewens van voorspoed, blydskap, ens.
Voorbeeldsinne
- Ek het die lotto gewen, die geluk is aan my kant! My geluk het gedraai.
- Die kind se gesig straal van geluk.
- Veels geluk met jou verjaarsdag.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | geluk o | |
Verkleinwoord | gelukje |
Uitspraak
- IPA: /ɣə'lɵk/
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Gunstige toeval.
- Toestand van tevredenheid.