gerundivum
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gerundivum | gerundiva |
- ge•run•di•vum
- (taalkunde) 'n Vorm van die werkwoord in die Latynse grammatika wat 'n byvoeglike naamwoord is en wat uitdruk wat moet gebeur.
- Die gerundivum is tegelyk een van die nuttigste en een van die kenmerkendste of mees idiomatiese woordvorms in Latyn.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | gerundivum | gerundiva |
- Hulp:IPA: [ˌɣɪː.rɵn.ˈdi.vɵm]
-
(lêer)
- ge•run•di•vum
- «"Cartaginem delendam esse!" is misschien wel het bekendste gebruik van een gerundivum.»
- "Cartaginem delendam esse!" is dalk die bekendste gebruik van 'n gerundivum.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 10
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Taalkunde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 10
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Taalkunde in Nederlands