herkouer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| herkouer | herkouers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| herkouertjie | herkouertjies |
- her•kou•er
- 'n Herkouer se maag bestaan uit vier kompartemente: die grootpens (rumen), ruitjiespens (netpens, retikulum), blaarpens (omasum) en melkpens (abomasum).
- Herkouers bring hulle pensinhoud as deel van die herkouerproses op.
| Vertalings: herkouer | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor herkouer.