blaarpens
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blaarpens | blaarpense |
- blaar•pens
- Water en voedingstowwe word in die blaarpens uit die kos onttrek.
- Droë-galsiekte staan ook bekend as stop-galsiekte of verstopping of verlamming van die groot- en blaarpens van 'n herkouer. [1]
| Vertalings: blaarpens | |||
|---|---|---|---|