melkpens
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| melkpens | melkpense |
-
(lêer)
- melk•pens
- Die kos word deur ensieme in die melkpens verteer (byna soos in 'n mens se maag).
- Haarwurms (Haemonchus contortus) kom in die melkpens (abomasum) van veral skape en bokke voor. [1]
| Vertalings: melkpens | |||
|---|---|---|---|