hoërskool
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hoërskool | hoërskole |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
hoërskooltjie | hoërskooltjies |
- hoër•skool
- (onderwys) Skool wat onderrig op sekondêre vlak aanbied (tipies graad 8 tot 15, of standerd 5 tot 10).
- Hoërskool is die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika.
Vertalings: hoërskool | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoërskool.