laerskool
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| laerskool | laerskole |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| laerskooltjie | laerskooltjies |
-
(lêer)
- laer•skool
- (onderwys) Skool wat onderrig aan jong kinders op primêre vlak aanbied (tipies graad 1 tot 7, of graad 1 tot standerd 5).
- Na suksesvolle voltooiing van graad 7 (St. 5) by 'n laerskool moet die kind by 'n hoërskool ingeskryf word om die res van sy verpligte skoolloopbaan voort te sit.
| Vertalings: laerskool | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor laerskool.