Gaan na inhoud

hort

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die naamwoord wat stoot, ruk ens. beteken word in verband gebring met Oudfrans hurter wat self egter waarskynlik van Frankies *hurt kom, wat dalk in Oudnederlands ook bestaan het. Dit verwys moontlik na die gevegte tussen ramme. [1] Die tweede naamwoord ("weg") is sedert Middelnederlands bekend. Of dit dieselfde oorsprong het, is moontlik maar nie duidelik nie. [2]
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hort m horten
  1. Stoot, ruk, slag
  2. Weg,
1.: «Hij sprak met horten en stoten.»
Hy het nouliks woorde kon vind.
2.: «Hij is de hort op!»
Hy het verdwyn. Hy het gaan stap.


Tussenwerpsel
hort
Weg! Voort!
Hortsik?