jammer
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | jammer | (jammerlike) | (jammerliks) | |
| Vergrotend | jammerder | (jammerlikers) | ||
| Oortreffend | jammerste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die jammerste | |||
- jam•mer
- Spyt oor wat gedoen of gesê is; berou toon.
- Ek is verskriklik jammer, dit het my skoon ontgaan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tussenwerpsel |
|---|
| jammer |
- Druk spyt/berou uit.
- Jammer, ek het jou toebroodjies geëet.
- Hulp:IPA: ['jɑmər]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | jammer m | — |
- Jammerklag, geween
- «... nog langer zal het lijden duren, nog hooger zal de jammer rijzen.[1]»
- ... nog langer sal die lyde duur, nog hoër sal die jammerklagte rys.
- ↑ Vaderlandsche letteroefeningen, Deel 2 Ellerman, 1815 bls. 143