kamera
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kamera | kameras |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kamerastjie | kameratjies |
- Van Latyn, 'camera obscura', "donkerkamer".
- ka•me•ra
- (fotografie) 'n Optiese toestel waarmee beelde vasgevang word, soos om foto's te neem of video's en rolprente te skiet.
- Verskeie verstellings is met die meeste moderne kameras moontlik, waarmee die fokus, beligtingstyd en grootte van die lensopening gestel kan word.
| Vertalings: kamera | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kamera.