kapokboom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kapokboom | kapokbome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kapokboompie | kapokboompies |
- ka•pok•boom
- (plante)
Ceiba pentandra; 'n boomspesie wat inheems is aan die tropiese reënwoude van Meksiko, Sentraal-Amerika, die Karibiese gebied en Suid-Amerika en wat se vrugte kapok lewer.
- Die kapokboom word tot 75 meter hoog en staan gewoonlik bo ander bome uit.
| Vertalings: Ceiba pentandra | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kapokboom.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kapokboom m | kapokbomen |
| Verkleinwoord | kapokboompje | kapokboompjes |
- Hulp:IPA: [ka.ˈpɔk.bom]
-
(lêer)
- ka•pok•boom
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 9
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Plante in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 9
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Plante in Nederlands