kernhout
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kernhout | - |
- kern•hout
- (plantkunde) Die nie-lewende binneste lae hout van 'n groeiende boom
- Gewoonlik is kernhout donkerder van kleur as spinthout. Soms is dit baie moeilik om tussen die twee te onderskei.[1]
| Vertalings: kernhout | |||
|---|---|---|---|