spinthout
Afrikaans (af)
Etimologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spinthout | - |
Woordafbreking
- spint•hout
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) Die buitenste, nog lewende lae hout van 'n groeiende boom
Voorbeeldsinne
- Gewoonlik is kernhout donkerder van kleur as spinthout. Soms is dit baie moeilik om tussen die twee te onderskei.[1]
Antonieme
Vertalings
Vertalings: spinthout | |||
---|---|---|---|