kers
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kers | kerse |
- كَِرْسْ , meervoud: كَِرْسِی
- 1. 'n Silindervormige staaf uit vet, stearine, talk, ens., om 'n brandbare pit, wat gebruik word om lig te gee.
- 2. Vroeër, eenheid van ligsterke.
| Vertalings: 1. Ligbron | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Eenheid | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kers.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kers | kerse |
- (vrugte)
Prunus avium Soort pruimagtige steenvrug .
| Vertalings: Prunus avium | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kers | kerse |
- (plantkunde)
Lepidium sativum; Soort blaargroente met 'n kruieagtige smaak.
| Vertalings: Lepidium sativum | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kers.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kers v/m | kersen |
| Verkleinwoord | kersje | kersjes |
- Hulp:IPA: [kɛrs]
-
(lêer)
- (vrugte)
Prunus avium Kers Soort pruimagtige steenvrug
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Vrugte in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Vrugte in Nederlands