klein
Voorkoms
-
(lêer)
- klein
- Nie groot of lank nie.
- Nog jonk; nog 'n kind.
- Onbelangrik; gering; nie baie belangrik nie.
- Ek het 'n klein motortjie aangeskaf.
- Toe ek klein was het ek graag kattekwaad aangevang.
- Ag, dit is sommer 'n klein probleempie.
| Vertalings: klein | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | klein | |
| Verboë | kleine | |
| Partitief | kleins | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | kleiner | |
| Verboë | kleinere | |
| Partitief | kleiners | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | kleinst | |
| Verboë | kleinste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het kleinst(e) | |
- Hulp:IPA: [klɛɪ̯n]
-
(lêer)
- klein
- «Er stond een klein huis.»
- Daar het 'n klein huis gestaan.