kleine

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   klein     klein     kleins    
Vergrotend   kleiner     kleiners  
Oortreffend   kleinste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  kleine     kleines    
Bywoord
Oortreffend   die kleinste  

Woordafbreking

klei•ne

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Díé wat klein is

    Voorbeeldsinne

  1. Meer as 100 jaar gelede tydens die veelbesproke en omstrede Bethlehem-tussenverkiesing in Februarie 1914 het 'n nogal soortgelyke politieke tendens in die kleine afgespeel[1]

Verwysings

  1. Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede Hannes Haasbroek AFRICAN SUN MeDIA, 2015, ISBN 1920382720, ISBN 9781920382728