Gaan na inhoud

kleinsus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kleinsus     kleinsusse  
IPA: [ˈkləɪ̯nsœs, ˈklə̃ɪ̯̃sœs], meervoud: [ˈkləɪ̯nsœsə, ˈklə̃ɪ̯̃sœsə]
كْلَیْنْ سِوسْ , meervoud: كْلَیْنْ سِوسِی
  1. Jongste suster, jonger suster.
  2. Aanspreekvorm vir die jongste suster of 'n jonger suster.

    Sinonieme

kleinsussie
ousus; suster, sus

    Vertalings

  Vertalings:    kleinsus
Turks: kız kardeş(tr)
Turks (Osmaans): قیز قارداش(osm) (kız kardeş)