Gaan na inhoud

ousus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ousus     oususse  
IPA: [ˈəʊ̯sœs], meervoud: [ˈəʊ̯sœsə]
اَوْ سِوسْ , meervoud: اَوْ سِوسِی
  1. Oudste suster, ouer suster.
  2. Aanspreekvorm vir die oudste suster of 'n ouer suster.

    Sinonieme

ousie
kleinsus; suster, sus

    Vertalings

  Vertalings:    ousus
Turks: abla(tr)
Turks (Osmaans): آبلا(osm) (abla)