suster

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  suster     susters  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈsœstər], meervoud: [ˈsœstərs]

Write.svg Met Arabiese letters

سِوسْتِرْ , meervoud: سِوسْتِرْسْ

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Vroulike kind van dieselfde ouers.
  2. Vroulike lid van 'n gemeente of vereniging.
  3. Verpleegster.
  4. Non.

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

1. sus
2. (Slaams:) tietie

   Nuvola apps noatun.png Verwante woorde

ousus, kleinsus

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    suster


Middelhoogduits (gmh)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief suster suster(e)
Genitief suster suster(e)
Datief suster suster(e)n
Akkusatief suster suster(e)

Vroulik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈz̺ʊs̺tər]; meervoud: [ˈz̺ʊs̺tər(ə)], datief: [ˈz̺ʊs̺tər(ə)n]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(Middelduits:) suster

   Nuvola apps noatun.png Wisselvorme

swester, (Middelduits ook:) süster


Middelnederlands (dum)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief suster v susters  
Genitief suster susters
Datief suster susters
Akkusatief suster susters


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈz̺ɵs̺tər], meervoud: [ˈz̺ɵs̺tərs̺]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Suster


Ou Fries (ofs)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief suster suster
Genitief suster(es) sustera
Datief suster(e) susterum
Akkusatief suster suster

Vroulik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈs̺ʊs̺tər], genitief: [ˈs̺ʊs̺tər(əs̺)], datief: [ˈs̺ʊs̺tər(ə)]; meervoud: [ˈs̺ʊs̺tər], genitief: [ˈs̺ʊs̺təra], datief: [ˈs̺ʊs̺tərʊm]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Suster

   Nuvola apps noatun.png Wisselvorme

swester