Gaan na inhoud

kliënt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kliënt     kliënte  

Uitspraak

IPA: [kliˈjent], meervoud: [kliˈjentə]

Met Arabiese letters

كْلِییَِنْتْ , meervoud: كْلِییَِنْتِى

Spelling tot 1909

kli-ent, meervoud: kli-ente

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Iemand wie se sake deur 'n advokaat of prokureur waargeneem word.
  2. Soms klant.

    Verwante woorde

(Vroulik:) kliënte

    Vertalings

  Vertalings:    kliënt
Duits: Klient(de), Mandant(de)
Engels: client(en)
Esperanto: kliento(eo)
Frans: client(fr)
Italiaans: cliente(it)
Katalaans: client(ca)
Latyn: cliens(la)
Nederlands: cliënt(nl)
Portugees: cliente(pt)
Russies: клиент(ru) (klijent)
Spaans: cliente(es)
Turks: müvekkil(tr)
Turks (Osmaans): موكّل (müvekkil) (osm)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kliënt.