Gaan na inhoud

kunsmatig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kunsmatig    kunsmatige    kunsmatigs    
Vergrotend   meer kunsmatig    meer kunsmatigs  
Oortreffend   kunsmatigste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  kunsmatige    kunsmatiges    
Bywoord
Oortreffend   kunsmatigste   
Intensiewe vorm
ultrakunsmatig(e)
kuns•ma•tig
Wat nie natuurlik is nie of nie natuurlik voorkom of voortgebring kon word nie, maar wat tipies die gevolg is van een van die volgende twee moontlikhede:
1. (Gewoonlik) Deur die mens geskep of ontwikkel is.
2. (Spekulatief) Wat deur 'n ander tegnologiese wese of beskawing (moontlik buiteaards) geskep of ontwikkel is - 'n algemene tema in wetenskapfiksie.
Die tonnelnetwerk onder die oppervlak van die planeet is kunsmatig, al weet ons nie wie dit gebou het nie.

    Sinonieme

artifisieel
kunsmatiglik

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels artificial(en)
Nederlands kunsmatig(nl)
Russies искусственный(ru) (iestkoestwinnie)