likeur

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
likeur | likeurs of likeure |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
likeurtjie | likeurtjies |
Etimologie
- Van Latyn: liquifacere, "om vloeibaar te maak".
Woordafbreking
- li•keur
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Alkoholiese drankie wat gegeur is met speserye, vrugte, kruie of neute en van gedistilleerde spiritualieë vervaardig word.
Voorbeeldsinne
- Likeurs is gewoonlik taamlik soet.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor likeur.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | likeur v/m | likeuren |
Verkleinwoord | likeurtje | likeurtjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [li.ˈkœːr]
-
(lêer)
Woordafbreking
- li•keur
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Likeur; alkoholiese drankie.