Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Skenkings
Voorkoms
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skep gebruiker
Meld aan
Bladsye vir uitgemelde redakteurs
leer meer
Bydraes
Bespreking
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Wisselvorme
1.3.4
Vertalings
1.4
Meer inligting
Wissel die inhoudsopgawe
maraton
26 tale
Čeština
Deutsch
Ελληνικά
English
Euskara
Suomi
Français
Hrvatski
Magyar
Bahasa Indonesia
Ido
日本語
ქართული
한국어
Malagasy
Nederlands
Polski
Română
Русский
Srpskohrvatski / српскохрватски
Slovenščina
Svenska
Türkçe
Українська
Walon
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Actions
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Spesiale bladsye
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Laai QR-kode af
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] Atlete wat 'n maraton hardloop.
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
maraton
maratons
Etimologie
Van die stad Marathon, noordoos van Athene. Volgens oorlewering het 'n boodskapper 42 km vanaf Marathon tot in Athene gehardloop om nuus van 'n Griekse oorwinning oor die Perse te bring. Ná die tog het hy van uitputting inmekaargestort en gesterf.
Woordafbreking
ma•ra•ton
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
sport
)
'n Wedloop oor 'n afstand van 42.2,195 km (26 myl en 385 treë).
(
figuurlik
)
Enige gebeurtenis wat lank aanhou of wat uithouvermoë verg.
Voorbeeldsinne
Vir meeste hardlopers is die
maraton
die langste wedren wat hulle ooit aandurf.
Die vergadering was 'n
maraton
wat tot die vroeë oggendure geduur het.
Wisselvorme
marathon
Vertalings
Vertalings:
maraton
Engels
:
marathon
(en)
Nederlands
:
marathon
(nl)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor maraton.
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 7
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Sport in Afrikaans
Figuurlik in Afrikaans