moeder
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moeder | moeders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| moedertjie | moedertjies |
- مُودِرْ , meervoud: مُودِرْسْ
- (familie) Vrou wat een of meer kinders het.
- Vrou wat soos 'n moeder sorg.
- Oorsprong, bron.
- (Informeel:) ma
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor moeder.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | moeder v | moeders |
| Genitief | moeder | moeders |
| Datief | moeder | moeders |
| Akkusatief | moeder | moeders |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | moeder v | moeders |
| Verkleinwoord | moedertje, (Vlaams:) moederke | moedertjes, (Vlaams:) moederkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | moeder(s) | moeders |
- IPA:
- Nederlands: [ˈmudər], meervoud: [ˈmudərs]
- Belgies: [ˈmudəʀ], meervoud: [ˈmudəʀs]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Familie in Afrikaans
- Woorde in Middelnederlands
- Selfstandige naamwoorde in Middelnederlands
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands