Gaan na inhoud

mois

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) mois m mois
(met lidwoord) le mois les mois

Uitspraak

Hulp:IPA: [mwa]
   
(lêer)
bepaald: [ləˈmwa]; meervoud: [mwa], bepaald: [leˈmwa]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Maand

    Voorbeeldsinne

«À partir du mois de juin, la plage, aujourd'hui disparue, se couvrait de tentes pour la saison des bains de mer.»
Vanaf die maand Junie was die strand -wat nou verdwyn het- bedek met tente vir die badseisoen.

    Hiperonieme

période

    Hiponieme

    Holonieme

    Meronieme

    Homofone