maand

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
maand | maande |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
maandjie | maandjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- مَانْدْ , meervoud: مَانْدِی
Spelling tot 1909
- maant, maand; meervoud: maande
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Enigeen van die 12 benoemde periodes van die jaar.
- Periode van 30 of 31 dae.
Voorbeeldsinne
- 'n Maand was oorspronklik gebaseer op die tyd wat die maan neem om 'n siklus van fases te voltooi.
Afkorting
Holonieme
Meronieme
Hiponieme
Afgeleide woorde
- maandgeld, maandstonde
Vertalings
Vertalings: maand | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor maand.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | maand | maanden |
Verouderde vorme | ||
Genitief | maands | maanden |
Datief | maand | maanden |