muis
Gaan na navigasie
Gaan na soektog


Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
muis | muise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
muisie | muisies |
Uitspraak
Woordafbreking
- muis
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) 'n Knaagdiertjie met 'n spits snuit, relatief groot oë en ore. Hulle kan 'n pes wees maar kan ook as troeteldiere of labratoriumdiere aangehou word.
- (rekenaarwetenskap) Invoerapparaat vir 'n rekenaar wat 'n wyser op 'n skernaarskerm laat beweeg.
Voorbeeldsinne
- Die kat jaag 'n muis.
- Beweeg die muis tot oor die dokument en klik daarop om dit oop te maak.
Spreekwoorde
- «Die berg het 'n muis gebaar.»
- Van 'n klein werkie 'n reusetaak maak.
- «As die muis vol is, is die meel bitter.»
- As 'n mens voldoende geëet het, is die kos skielik nie meer lekker nie.
- «Die skip het met man en muis vergaan.»
- Almal het verdrink.
- «As die kat weg is, is die muis baas.»
- Sonder goeie bestuur maak die onderskiktes nes hulle wil.
- «Klein muisies het groot ore.»
- 'n Mens moet versigtig wees wat hulle voor kinders sê.
Vertalings
Vertalings: muis | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor muis.