Gaan na inhoud

naar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   naar    nare       
Vergrotend   naarder     
Oortreffend   naarste  


1. Onaangename gevoel op die maag hê; siek wees; opbring/opgooi.
2. Aaklig, onaangenaam; nie lekker nie.
1. Hierdie vetkoeke het my naar gemaak.
2. Waarom is sommige van die beste verhale altyd oor nare goed wat met mense gebeur?

    Vertalings

  Vertalings:   1. Siek gevoel
Engels be sick(en)
  Vertalings:   2. Aaklig/ onaangenaam
Engels nasty(en), bad(en)
Nederlands naar(nl)
Hulp:IPA: [nar]
(lêer)
Woord
naar


Na; in die rigting van.
«Hij keek naar de boom.»
Hy het na die boom gekyk.
Voorsetselbywoord
naar
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikernaar
Nabyhiernaar
Verafdaarnaar
Betreklikwaarnaar
Vraendwaarnaar?
Onbepaaldergens naar
Negatiefnergens naar
Universeeloveral naar
Skeibare deel van 'n bywoordelike voornaamwoord: Na.
«Die boom? Daar keek hy niet naar
Daardie boom? Hy het daarna nie gekyk nie.

    Eienskappe

Voorsetselbywoord
Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, maar geen skeibare werkwoorde nie.
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   naar  
Verboë   nare  
Partitief   naars    
Vergrotend
Onverboë   naarder  
Verboë   naardere  
Partitief   naarders  
Oortreffend
Onverboë   naarst  
Verboë   naarste  
Bywoord
Oortreffend   het naarst(e)  


Naar, aaklig, onaangenaam.
«Waarom gaan de beste verhalen altijd over iets naars dat mensen overkomt?»
Waarom is sommige van die beste verhale altyd oor nare goed wat met mense gebeur?