Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
'n Nar.
- nar
- 'n Hanswors of paljas; iemand in verspotte drag wat mense met toertjies en grappies vermaak.
- Die nar vermaak die kinders by die sirkus.
- Hulp:IPA: [nɑr]
-
- Nar; veral as "hofnar" wat in die middeleeue aan die hof die vorste vermaak verskaf.
- (verouderd) Noord-Hollands 'n Slee wat deur perde getrek word.
- hofnar, paljas
- ar, arreslee
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van narren
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van narren
- gebiedende wys van narren
- 1.: Ik nar.
- 2.: Nar je?
- 3.: Nar!