neusbrug
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
neusbrug | neusbrûe |
Woordafbreking
- neus•brug
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Die benige deel bokant die neus
Voorbeeldsinne
- Hy druk sy Omnikyker so hard teen sy oë dat sy bril in sy neusbrug insny.[1]