onmoontlik
Voorkoms
- on•moont•lik
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | onmoontlik | onmoontlike | onmoontliks |
- Wat nie kan wees of word nie.
- Dit is tog onmoontlik!
- Dis iets onmoontliks.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| onmoontlik |
- Dui aan dat die sin nie waar kan wees nie
- Dit kan onmoontlik die rede vir die effense huiwering in sy stem wees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Impulsiewe besluit Dina Botha LAPA Uitgewers , 2014 ISBN 0799369772, ISBN 9780799369779