Gaan na inhoud

ontdekken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
ontdekken ontdekte ontdekt  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik ontdek ontdekte
jij, u ontdekt
hij, zij, het ontdekt
wij, jullie, zij ontdekken ontdekten
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
ontdek ontdekt ontdekkend
Verdere vervoegings: ontdekken (vervoeging)
Hulp:IPA: [ɔnt.ˈdɛ.kə(n)]
   
(lêer)
ont•dek•ken
Ontdek; kry of vind wat vantevore nie bekend was nie.

    Eienskappe

Oorganklike werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.
Onskeidbare werkwoord; afgeleid van dekken met die voorvoegsel ont-.
«Gravitonen zijn nu ontdekt
Hulle het nou gravitone ontdek.