opname
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| opname | opnames |
- Leenvertaling van Duits Aufnahme, bekend sedert 1828. [1]
- op•na•me
- die aksie om klank of beelde op te neem of die resultaat daarvan
- die aksie om iemand in 'n hospitaal of tronk op te neem
- die proses om iemand in 'n groep te aanvaar
- (biologie) die proses van 'n stof in die liggaam op te neem
- Ons het meer opnames van Afrikaanse woorde nodig
- Sy opname in die hospitaal was nie nodig nie.
- Hulle opname in die gemeenskap het baie vinnig verloop
- Vir die beste opname van kalsium moet jy 'n aanvulling kies wat met vitamien D verryk is.
| Vertalings: 1. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | opname v/m | opnames, opnamen |
- Opname [1,2,3,4]
| Nie-emfaties | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| opname | {{{2}}} | |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Biologie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Indonesies
- Selfstandige naamwoorde in Indonesies