partikel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| partikel | partikels |
- par•ti•kel
- 1. ’n Baie klein stukkie materie, ’n fragment.
- 2. (taalkunde) ’n Woordsoort wat nie verbuig nie, soos ’n voorsetsel.
- 3. (fisika) Sinoniem van deeltjie, ’n onderdeel van ’n atoom; ’n elementêre partikel of subatomiese partikel.
| Vertalings: partikel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor partikel.