peer
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Twee pere [1] aan 'n peerboom [2].
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
1.4
Meer inligting
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
peer
pere
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
peertjie
peertjies
Uitspraak
IPA
: [
piə̯r
],
meervoud
:
[
ˈpiə̯rə
]
Met Arabiese letters
پَِیرْ ,
meervoud
:
پَِیرِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
vrugte
)
Soort somervrug met soet en sappige vleis.
Pyrus communis
, die boom wat die vrugte dra.
(informeel)
Teelbal
.
Voorbeeldsinne
Mampoer kan industrieel vervaardig word, maar in die Groot Marico stook boere nog steeds hul eie mampoer van vrugte soos appelkose, kersies, lemoene, pruime,
pere
, vye en geelperskes.
Die rye
peer
- en appelbome staan wit van die bloeisels.
Vertalings
Vertalings:
Vrug
Duits
:
Birne
(de)
Engels
:
pear
(en)
Fins
:
päärynä
(fi)
Galicies
:
pera
(gl)
Russies
:
груша
(ru)
(groesja)
Zoeloe
:
ipheya
(zu)
Vertalings:
Teelbal
Duits
:
Hoden
(de)
Engels
:
testicle
(en)
Russies
:
яичко
(ru)
(jaïtsjko)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor peer.
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 4
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Vrugte in Afrikaans
Navigasie-keuseskerm
Persoonlike gereedskap
Nie ingeteken nie
Bespreking
Bydraes
Skep gebruiker
Meld aan
Naamruimtes
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Weergawes
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Meer
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Skenkings
Gereedskap
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Spesiale bladsye
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander tale
العربية
Azərbaycanca
বাংলা
Dansk
Deutsch
Ελληνικά
English
Esperanto
Español
Eesti
Euskara
فارسی
Suomi
Français
Galego
Hrvatski
Magyar
Հայերեն
Ido
Italiano
ಕನ್ನಡ
한국어
कॉशुर / کٲشُر
Kurdî
Malagasy
മലയാളം
မြန်မာဘာသာ
Nederlands
Norsk
Occitan
Oromoo
Polski
Português
Русский
Simple English
Svenska
தமிழ்
తెలుగు
Türkçe
اردو
Tiếng Việt
Wolof
中文