plooi
Voorkoms

- Sedert 1327 bekend uit Middelnederlands. 'n Franse leenwoord van Oudfrans ploi (moderne Frans: pli), van Latyn plicare (vou).[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| plooi | plooie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| plooitjie | plooitjies |
- Golwing/rimpeling in dierlike of plantaardig weefsel.
- Rimpeling wat ontstaan as materiaal gevou word.
- Golwing in 'n aardlaag of in gesteente.
- Die ou man se gesig is in plooie getrek.
- Sy stryk die plooie uit haar verkreukelde rok.
- 'n Monoklien is 'n trapsgewyse plooi in rotslae wat bestaan uit 'n sone met 'n steiler helling in 'n andersins horisontale of sub-horisontale opeenvolging.
| Vertalings: plooi | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | plooi |
| Verlede Tyd | ek | het geplooi |
- Die handeling van plooie maak.
- Nóú raak ons ouer, die jare plooi om ons hoofde, op ons lyf...
| Vertalings: plooi | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | plooi | plooien |
| Verkleinwoord | plooitje | plooitjes |
- Hulp:IPA: [ploɪ̭]
-
(lêer)
- «Een plooi gladstrijken.»
- 'n Haakplek uitstryk.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van plooien
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van plooien
- gebiedende wys van plooien
- 1.: Ik plooi.
- 2.: Plooi je?
- 3.: Plooi!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands