pols
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pols | polse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| polsie | polsies |
- pols
- Hy het sy pols met rugby gebreek.
- Die suster neem die pasiënt se pols.
| Vertalings: pols | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | pols |
| Verlede Tyd | ek | het gepols |
- Iemand om sy mening vra.
- Sy pols die kroegman oor die skinderstories op die dorp.
| Vertalings: pols | |||
|---|---|---|---|