onderarm

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
onderarm | onderarms |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
onderarmpie | onderarmpies |
Woordafbreking
- on•der•arm
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Die onderste gedeelte van die arm tussen die elmboog en die hand.
Voorbeeldsinne
- In vuisbal mag die bal net met die vuis of onderarm geslaan word.
Vertalings
Vertalings: onderarm | |||
---|---|---|---|