arm
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| arm | arms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| armpie | armpies |
- arm
- (anatomie) Een van die boonste ledemate van 'n mens, wat van die skouer tot by die hand strek.
- Iets wat daaraan herinner, soos die arm van 'n stoel.
- Hy swaai sy arm om die polisie se aandag te trek.
- Moenie jou kougom onder die stoel se arm plak nie!
- Hy kla met 'n wit brood onder die arm (kla onnodig).
- Iemand onder die arm neem (ondersteuning bied).
| Vertalings: arm | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | arm | arme | armes | |
| Vergrotend | armer | |||
| Oortreffend | armste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | brandarm | |||
- Niks of byna niks besit nie; behoeftig wees.
- Ellendig; beklaenswaardig.
- Swak bedeeld; met min of geen hulpmiddele.
- Die skool is in die arm deel van die stad geleë.
- Sy het die arme hond in 'n stikhete kar agtergelaat.
- Die plant groei besonder goed in die arm grond.
- Kinders is die arm man se rykdom (arm mense het soms baie kinders).
| Vertalings: arm | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor arm.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | arm | arms |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | arm |
| he, she, it | arms | |
| Verlede Tyd | armed | |
| Verlede Deelwoord | armed | |
| Teenwoordige Deelwoord | arming | |
| Verdere vervoegings: arm (vervoeging) | ||
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 3
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Werkwoorde in Engels