pynappel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pynappel | pynappels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pynappeltjie | pynappeltjies |
- pyn•ap•pel
- پَیْنَپِلْ , meervoud: پَیْنَپِلْسْ
- (vrugte) Soort tropiese vrug (
Ananas comosus).
- Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte.
| Vertalings: pynappel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pynappel.