eerste
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- eer•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
eerste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van een.
- Voor enige ander.
- Wat nog nie vantevore gebeur het nie.
Voorbeeldsinne
- Sy het eerste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 1ste of 1e
Vertalings
Vertalings: eerste | |||
---|---|---|---|