ree
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ree v/m;o | reeën |
Verkleinwoord | reetje | reetjes |
- Hulp:IPA: [re]
-
(lêer)
- (soogdiere) Capreolus capreolus Reebok; 'n kleinerige hertsoort wat in Wes-Europa volop is.
- «Reeën zijn de lievelingsprooi van de wolf.»
- Reebokke is die wolf se gunstelingprooi.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ree v/m | reeën |
Verkleinwoord | reetje | reetjes |
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | ree | |
Verboë | reeë | |
Partitief | rees |
- (skeepvaart) Klaar, gereed (om die seile te wend)