wou
Voorkoms

- Sedert die 8ste eeu uit Oudnederlands bekend as *weio in die glosse uueiano en ueganus. Dit stam af van Proto-Germaans *wīwan-, *wīwo-. Die afkoms hiervan is nogtans onseker. 'n Verband met Proto-Indo-Europees *ueih1 najag is twyfelagtig.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wou | woue |
- (voëls) 'n roofvoël van die genus Milvus wat dikwels 'n gevurkte stêrt het.
| Vertalings: roofvoël van die genus Milvus | |||
|---|---|---|---|
| Werkwoord |
|---|
| wil |
- Om die strewe/lus/wens/verlange/begeerte gehad het.
- Ek wou die wikiwoordeboek bywerk, maar daar was nie genoeg tyd nie.
- Hulpwerkwoord. Verlede tyd van wil.
| Vertalings: wou | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wou.